Kuier gesellig by Gamtoos Bash

2019-06-13 06:01
Trek jou stapskoene aan, sit jou feeshoed op en kuier by die eerste Gamtoos Bash by die Laerskool Gamtoosvallei in Patensie op Saterdag, 15 Junie. Die stalletjies bied vars groente en vrugte, vleis, lekkernye, tuisgebak en unieke handgemaakte ware. Danie Malan, ’n boer van die plaas Tierhoek, bied toere van die sitrusboorde. Ontbytrolle, Mexikaanse kos, spiraal-aartappels, hamburgers, slaptjips, jafels, pannekoeke en roomys stil die honger. Besoekers kan gesellig in die wyn- of biertent of teetuin kuier. Die kleingoed kan in die pretpark met ’n mallemeule, springkastele, trapkarre en verfbal baljaar. Jennifer Zamudio tree om 12:00 op, Germandt Geldenhuys om 14:00, Jakoos Scheepers om 19:00 en Herman Kleinhans om 20:00. Toegang is R50 vir volwassenes en R20 vir kinders. Vir meer inligting besoek www.baviaans.net of kontak Nichola Uys by info@baviaans.net. Hier wys Hayley en Shawn Young van Patensie dat hul gereed is om groot fees te vier.  Foto:ANNELI YOUNG PHOTOGRAPHY

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Kuier gesellig by Gamtoos Bash
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.