Langkloof hou jaarlikse bloeiselfees die maand

2018-10-11 06:02
; Elvis Blue sluit Vrydagaand op ’n hoë noot af.        Foto:VErSKAF

; Elvis Blue sluit Vrydagaand op ’n hoë noot af. Foto:VErSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

LANK lewe die bot aan die (vrugte)boom . . .

Kikker jou naweek op met bloei-sels, appels, heerlike eetgoed, topvermaak en hope pret tydens die jaarlikse Langkloof-bloeiselfees wat vanaf 25 Oktober tot 28 Oktober in Joubertina plaasvind - die ideale wegbreek vir die hele gesin.

Die fees skop vanjaar met ’n borgefunksie op Donderdag, 25 Oktober by die feestent af.

Soos dit hoort, begin die Vrydag-oggend met ’n groot boeredag wat ’n seminaar met sprekers soos Brand Pretorius, Sean Walsh, Chris Barnard, Lynette Beer, Chris Coetzee en Liesel Krause, asook ’n interessante tentoonstelling, insluit.

Feesgangers kan verder uitsien na ’n skole- en polisiehondeverto-ning.

Daar is ook deurgangs kindervermaak.

Elvis Blue sluit die aand op ’n hoë noot af.

Die Saterdag is die groot dag met onder meer die heel eerste 5km Bloeiselfees Colour Walk, die motorfietspretren Roof of the Langkloof, ’n hondeskou, reptielvertoning, boeresport en Stoepstories deur Gertjie Odendaal.

Daar is musiekvermaak uit die boonste rakke met Lianie May.

En ja, daar is ’n groot skerm vir die rugby-uitsending . . .

Die fees sluit die Sondag om 09:30 met ’n lofdiens deur Koos van der Merwe af. Vir die jongspan is daar kinderkerk deur Popsi.

Vir meer inligting, skakel Michelle Terblanche by 083 788 3648 of besoek www.langklooffees.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.