LAPA Uitgewers bederf lesers

2018-04-05 06:02
LAPA Uitgewers bied vandeesmaand ’n lekker-lees tienerboek aan twee gelukkige Kouga Express-lesers.        Foto:VERSKAF

LAPA Uitgewers bied vandeesmaand ’n lekker-lees tienerboek aan twee gelukkige Kouga Express-lesers. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

LAPA Uitgewers bied vandeesmaand ’n lekker-lees tienerboek aan twee gelukkige Kouga Express-lesers.

Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar.

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare. In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Partytjies en penaries, Hunks en hamburgers, en Raves en rugste-kers.

WEN! WEN! WEN!

Om vir die prys in aanmerking te kom, vind die artikel op die Kouga Express Facebook-blad - Kouga Express Newspaper - en vertel ons wie Reënboogrant tieners geskryf het. Die kompetisie sluit om 12:00 op 12 April.

Vir inligting, kontak Monique Basson by 042 293 2973 of Monique.Basson@media24.com.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Most Read
News In Your Area
Top Lifestyle
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.