Leerders presteer by swemgala

2019-03-21 06:01
Swemmers Cayla Bakkes, Merwe van der Merwe en Natalie Reeves van die Laerskool Stulting in Humansdorp het drie rekords gebreek tydens die skool se onlangse interskole swemgala by die Hoërskool Nico Malan. Bakkes het die 25m-borsslag (meisies-ope) met 22 sekondes verbeter, terwyl Van der Merwe die seuns o.10 25m-vryslag met 16.31 sekondes verbeter het. Hy het ook die ope 50m-vryslag met 35.35 sekondes verbeter. Reeves het ’n trofeë vir haar deursettingsvermoë ontvang.                                       Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Leerders presteer by swemgala
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Lockdown For
DAYS
HRS
MINS
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.