Leerders wys sakevernuf

2019-09-05 06:00
Dit sal R2 wees, mevrou. Die Graad R-leerders van die Wielie Walie Kleuterskool in Humansdorp het onlangs hul sakevernuf getoon. Hulle het tydens die jaarlikse entrepreneursdag bewys dat hulle veel meer kan doen as net inkleur en prentjies teken. Hullle weet immers hoe om lekkernye, tuisgebak en meer in geld te omskep. Hier spog Ulrich Davie (6) met sy kleurvolle kougom.  Foto: RAZAAN PLAATJIES

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Leerders wys sakevernuf
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.