Loerie hou fees

2017-09-07 06:00

DIE lekkerste en soetste sitrus van die seisoen kan binnekort in Loerie tydens die Agrimark-nartjiefees opgeraap word.

Dié dorp in die Gamtoosvallei ver-kleur reeds ‘oranje’ soos hulle vir die fees op 30 September gereed maak.

Buiten vir die nartjies, lemoene, vars groente en hope kunsmarkstal-letjies, kan feesgangers ook uitsien na van die land se topkunstenaars soos Snotkop, Elvis Blue, Jay, Sarah The-ron, Elizma Theron, Manie Jackson en Dillon Lerm.

Tussendeur die vermaaklikheid kan kinders hulle vir die fees se onderskeie kompetisies inskryf.

Inskrywings vir Mej. Nartjiefees en Mnr. Nartjiepit sal om 08:00 wees en die wenners sal op die dag aangewys word.

Vir die wat eerder as die Nartjie-eet-wenner bekend wil staan, word ’n nartjie-eetkompetisie aangebied.

Die toegangsgeld is R100 vir volwassenes en R50 vir laerskoolleerders.

Vir meer inligting, skakel 082 318 6827 of 042 2870 634.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.