MCP in Jeffreysbaai vier 21ste verjaardag

2017-02-16 06:01
PHOTO: MCP in Jeffreysbaai vier vandeesmaand hul 21ste bestaansjaar. Agter die sukses van die besigheid staan eienaars (voor) Koot en Matty du Toit, (agter) Johan Taljaart, Marlene Oosthuizen, en Jaco du Toit.   ’  Foto: VERSKAF

PHOTO: MCP in Jeffreysbaai vier vandeesmaand hul 21ste bestaansjaar. Agter die sukses van die besigheid staan eienaars (voor) Koot en Matty du Toit, (agter) Johan Taljaart, Marlene Oosthuizen, en Jaco du Toit. ’ Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MCP in Jeffrysbaai, vier vandeesmaand hul 21ste bestaansjaar.

Dié besigheid is in 1995 deur Koot en Matty du Toit as ’n tweede inkomste gestig. Slegs ’n jaar later, in 1996, het Koot voltyds aan die besigheid begin werk.

Op 3 Februarie 2003 het hulle die besigheid na Jeffreysbaai verskuif. Hulle woon sedertdien in die dorp.

Johan Taljaard en Jaco du Toit is die terrein bestuurders, terwyl Marlene Oosthuizen die administrasie met ’n ysterhand hanteer.

MCP het ’n totale werksmag van 21 werknemers.

“Ons sê graag welkom aan Jaco wat onlangs weer deel van die MCP-span geword het,” sê die Du Toits.

“Baie dankie aan al ons lojale kliënte en vriende van die afgelope 21 jaar.”

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.