Mej. Nartjiefees palm skoonheidstitels in

2018-07-05 06:02
Mej. Nartjiefees 2017 Tiffany Maclean (19) is onlangs as die SA Angels of Mercy Oos-Kaapwenner in haar ouderdomsgroep aangewys.                  Foto:KEVIN KRUGER

Mej. Nartjiefees 2017 Tiffany Maclean (19) is onlangs as die SA Angels of Mercy Oos-Kaapwenner in haar ouderdomsgroep aangewys. Foto:KEVIN KRUGER

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Skoonheid met ’n verskil . . .

Mej. Nartjiefees 2017 Tiffany Maclean (19) - ’n oudleerder van die Humansdorp Sekondêre Skool en tans ’n eerstejaarstudent in Gemeenskapsontwikkeling by die Hugenote Kollege in die Wellington - is onlangs as die SA Angels of Mercy Oos-Kaapwenner in haar ouderdomsgroep aangewys.

Dié kompetisie, wat vier jaar landswyd aangebied word, fokus op skoonheid met ’n doel: om ’n verskil in minderbevoorregte inwoners se lewens te maak; hetsy met kos of klere wat deur deelnemers ingesa-mel word.

Tiffany, wat die meeste klere vir die ge-leenthied ingesamel het, spog verder met die titel as Mees Fotogeniese-deelnemer, en is ook as die deelnemer met die Beste Uitrusting aangewys. Dié wenrok was deel van haar prys as Mej. Nartjiefees 2017. Antoinette Saayman van Antwané Designs in Jeffreysbaai het die rok spesiaal vir haar ontwerp en gemaak.

Die plaaslike skoonheid neem vandeesmaand aan die Miss Tutu Queen SA deel. In Oktober neem sy aan Miss Teen SA en Supreme Queen SA in Johannesburg deel.

Ander kompetisies waaraan sy vanjaar gaan meedoen, sluit in die Mej. Nelson Mandela Baai in November en Mej. Mzantsi Afrika in Desember.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.