Mentors, Humansdorp Krieketklub blink uit

2017-11-02 06:00

DIE Mentors JBay Krieketklub het die naweek drie van hul vier wedstryde gewen, terwyl die Humansdorp Krieketklub in hul wedstryd geseëvier het.

Die eerstepan van Mentors moes tydens hul T20-wedstryd die knie voor die Humansdorp Krieketklub buig met ’n telling van 155/2 vs 146 almal uit.

Clement Potgieter en Niquin Brown van Humansdorp het die platform gelê met ’n opening-vennootskap van 63 lopies van 61 balle.

Daarna het Niquin en die ander held van die wedstryd, Garron Blaauw, ’n verdere vennootskap van 84 van 67 balle opgestapel.

Mentors kon daarna nie staande bly teen die towerballe van Garron nie. Hy spog met vier paaltjies vir 21 lopies in sy vier boulbeurte. Austin Oudtshoorn het Mentors met twee sleutelpaaltjies uitoorlê.

Niquin is as Kolwer en Garron as Bouler van die Wedstryd aangewys.

Denovan Jones en Marco Potgieter van Mentors het onderskeidelik 49 en 20 lopies aangeteken.

Die eerstespan het hul tweede wedstryd vir die dag teen die Windvogel Krieketklub met 78 lopies gewen.

Denovan en Jason Karolisin het onderskeidelik 66 en 27 lopies aangeteken.

Die tweede span het die Abahlobo Krieketklub en die Heatherbank Krieketklub onderskeidelik met 25 en 11 lopies kafge-draf.

Dean Rohrbeck en Lanroe Rens het elk 63 en 36 lopies aangeteken. Rohrbck is as die Uitblink van die Naweek aangewys.

Mentors se derde span het die Gelvandale Krieketklub met 11 lopies op die neus laat kyk met ’n telling van 164/7 vs 153/4. Monté Pienaar en Willie Koertzen het onderskeide-lik 44 en 30 lopies losgespeel.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.