Mentors JBay Krieketklub vergader

2017-08-17 06:05

DIE Mentors JBay Krieketklub spog met nuwe, groot kanonne in hul arsenaal.

’n Allemintige 41 spelers en twee top-krieketbeamptes, Johannes Jacobs en Hein Frans van die Humansdorp Krieketklub, het onlangs by die klub aangesluit.

Spelers en krieket-entoesiaste kan uitsien na ’n T20-toernooi gedurende die eerste twee naweke in September. Die toernooi word deur die klub in samewerking met Kouga Sports Council aangebied.

Mentors JBay Krieketklub vergader op 23 Augustus om 18:00 by Mentors Landgoed. Alle spelers en belangstellendes is welkom om die vergadering by te woon.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.