Mika is ‘Kouga Express’ se Voorblad Kersbaba

2015-12-17 06:00
Mika du Preez, gebore op 12 Maart 2015, is ’n groot vreugde vir haar ma, Janine         Foto: beautique photopraphy

Mika du Preez, gebore op 12 Maart 2015, is ’n groot vreugde vir haar ma, Janine Foto: beautique photopraphy

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MA se poplappie en pa se oogappel.

Die oulike Mika du Preez van Patensie het met haar groot bruin oë en wye, tandlose glimlag die boordelaars se harte gesteel en is vanjaar se Kouga Express Voorblad Kersfeesbaba.

Mika, gebore op 12 Maart 2015, is ’n groot vreugde vir haar ouers, Janine en Kobus. Dié sonstraaltjie het haar opwagting gemaak na vyf jaar se gesukkel om swanger te raak. “Sy is ons wonderwerk-baba,” sê die trotse mamma.

En hoekom het Janine hul wonderwerkie ingeskryf?

“Ons het vir Mika ingeskryf, omdat sy vir ons die mooiste baba is,” sê sy. “Ons is verskriklik trots en gelukkig dat Mika gewen het. Ons is ongelooflik dankbaar vir al ons seëninge.”

Volgens Janine is Mika ’n rustige baba. “Hoewel sy daarvan hou om kliphard te lag, dink ek sy gaan eendag ’n introvert wees. Sy het nou net begin kruip, en hou daarvan om alles rondom haar te verken.”

Janine vertel Mika is baie lief vir haar oumas en oupas en is na haar een oupa vernoem.

“Ons is net drie dogters. Ek en my man het besluit om haar na my pa te vernoem - sy middelnaam is Michael,” sê Janine.

“Haar een ouma is verlede Donderdag oorlede sonder dat sy eens weet dat Mika gewen het.”

Mika se gunsteling speelding is ’n wors-hond wat kan loop, blaf en knor. “Sy is erg oor ons Persiese kat, Bella. Bella wil nog niks van haar weet nie, veral omdat sy haar hare uittrek,” sê Janine.

“Haar gunsteling kos tans is ryskoekies en vrugte.”

Mika se Kerskous gaan omtrent bult van al die geskenke. Volgens Janine gaan Kersvader ’n babapop wat kan kruip, lag en geluide maak, opvoedkundige speelgoed, leesboekies, ’n kinderbybel en nog vele meer in die Kers-kous los.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.