Moenie swart oestervanger steur nie

2017-12-14 06:01
In ’n poging om die swart oestervanger van ondergang te red, het Jooste vyf waarskuwingsborde opgerig: drie by die hoofroetes na die strand en twee naby die broeipare.                                                                                                      Foto:MONIQUE BASSON

In ’n poging om die swart oestervanger van ondergang te red, het Jooste vyf waarskuwingsborde opgerig: drie by die hoofroetes na die strand en twee naby die broeipare. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

OESTERBAAI natuurliefhebber en -kenner Paul Jooste, doen ’n beroep op alle inwoners en besoekers om nie die swart oestervanger te steur nie.

Dié bedreigde spesie broei huidiglik in die omgewing.

In ’n poging om dié spesie van ondergang te red, het Jooste en Oesterbaai-inwoner Malan Meyer vyf waarskuwingsborde opgerig: drie by die hoofroetes na die strand en twee op die strand naby die broeipare.

Die borde lui: Bedreigde spesie! Broei - moenie steur nie. Honde moet aan ’n leiband wees.

Volgens Jooste is daar tans drie broeipare - waarvan een ’n gereelde besoeker aan Oesterbaai is en al talle kuikens grootgemaak het.

Hy hoop om binnekort nog borde in Oesterbaai op te rig; asook in Jeffreysbaai, St. Francisbaai en Kaap St. Francis.

“Hoe meer mense van die broeipare bewus is, hoe groter is ons kans om die voëls van ondergang te red,” sê Jooste.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.