Naam bekend van vierde visserman wat sterf

2017-07-27 06:01

DIE lyk van ’n vierde visserman wat Vrydag by Beachview buite Port Elizabeth gevind is, is Dinsdag as dié van Paseka Pike (39) van Humansdorp geïdentifiseer.

Pike was een van die vissermanne wat verlede Sondag­oggend vermis geraak het toe hul tjokkaboot, die Maredon, in die middernagtelike ure by St. Francisbaai in die moeilikheid beland en omgeslaan het.

Volgens sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, is Pike se lyk deur ’n lid van die gemeenskap aangetref waar hy op die strand by Beachview uitgespoel het.

Sewe ander vissermanne het die voorval oorleef, terwyl vier nog vermis word.

- Candice Bezuidenhout

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.