NG Kerk bied seminaar vir mans aan

2017-02-02 06:01

DIE NG Kerk Jeffreysbaai-gemeente bied op 4 Maart om 09:30 ’n spesiale seminaar, Met Hart en Siel Man-wees, met motiveringspreker Errol Meyer aan.

Meyer is ’n gesertifiseerde finansiële beplanner en ’n toegelate advokaat van die Hoër Hof in Suid-Afrika.

Hy is ’n bekende dosent, eksaminator en moderator vir verskeie universiteite en het voorheen as ’n regsadviseur vir verskillende maatskappye gewerk.

Meyer beklee tans die posisie van senior bestuurder: Raadgewende Stellings by Standard Bank.

Kaartjies kos R60 per persoon en is by die kerkkantoor beskikbaar. Die sluitingsdatum is 17 Februarie. Vir meer inligting, skakel Lettie by 042 296 2451.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.