NG Kerk Joubertina hou Passiespel

2018-03-15 06:01

DIE NG Kerk in Joubertina hou vanaf 23 tot 25 Maart die Langkloof Passiespel.

Die skepping tot met Jesus se dood word die Vrydag vanaf 19:30 tot 21:00 uitgebeeld. Die bergrede, intog in Jerusalem en tempelreinig-ing vind by die kerkterrein op die Saterdag vanaf 10:00 tot 11:30 plaas. Besoekers moet hul eie sitkussing bring.

Die Saterdag vanaf 19:30 tot 21:00 vind Jesus se verhoor, die avondmaal en kruisiging plaas.

Die opstandingsfees en hemelvaart kry die Sondagmore vanaf 09:30 voorkeur.

Toegang is gratis en kleurprogramme sal by die deur te koop wees. Dankoffers sal die Sondagoggend opgeneem word.

Almal is welkom.

Vir inligting, skakel Botes Gresse by 082 578 3039 of André Oosthuizen by 082 773 0313.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.