Die trofee-wenners is: (agter) Regardt Ferreira (Beste Spiesgooi Seun), Ulrich Julius (Beste Hoogspring Seun), Roland van Wyk (Beste Prestasie Veld Seun), Marthinus van der Linde (Beste Hammergooi Seun), Di-Han van Zyl (Beste Skryfwerp Seun), (middel) Valentino Verwey (800m Seun en Junior Victor Ludorum), Emily Viljoen (200m Dogter o.19), Danelle Viljoen (Beste Hammergooi Dogter), Niké Labuschagne (Beste Spiesgooi Dogter en Beste Prestasie Veld Dogter), Ané Labuschag-ne (Beste Skyfwerp Dogter), Daryll Lottering (400m Seun en Senior Victor Ludorum), (voor) Megan Heppell (100m Dogters, Beste o.14 Dogter, Beste Hoogspring Dogter, Beste Hekkies-atleet en Junior Victrix Ludorum), Trinika Brink (Naellope Dogter), Janka Potgieter (800m Dogter), Bonique Solaan (Beste Verspring/Driesprong), Michell Strydom (1500m Dogter), Jaydan Booysen (100m Seuns en Naellope Seuns), en Casey Adendorff (Senior Victrix Ludorum). Foto’s: VERSKAF
Multimedia · User Galleries · News in Pictures
Send us your pictures · Send us your stories