Nico Malan, GLA gaan kopkrap

2016-08-11 06:00
Die vlymskerp-leerders van die Hoërskool Nico Malan is (agter) Nina Meyer, (voor) Gerrie Pretorius, Tian van Huyssteen en Peen du Plessis.                       Foto: VERSKAF

Die vlymskerp-leerders van die Hoërskool Nico Malan is (agter) Nina Meyer, (voor) Gerrie Pretorius, Tian van Huyssteen en Peen du Plessis. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE inskrywings het gesluit. Nou het die Oos-Kaap se dapperstes nog nét ’n bietjie minder as twee weke oor om hul kennis blink te poets.

Altesaam 16 skole van Jeffreysbaai, Humansdorp, die Baai, Oos-Londen, Cradock, en Uitenhage sal op 27 Augustus by die Laerskool Sunridge om die ATKV en Die Burger Oos-Kaap se Vlymskerp Vasvra-trofee mee-ding.

Maar dis nie al nie: Die wenskool ontvang ook R10 000 én advertensieruimte ter waarde van R10 000 in Die Burger.

Die vier lede van die wenspan sal elk R1 200 en drie maande se gratis toegang tot Netwerk24.com ontvang. Daar is ook kontantpryse vir die tweede en derde plek se spanlede.

Nooi soveel moontlik mense van jou skool as toeskouers, want die skool met die meeste ondersteuners op die dag van die vasvra, wen advertensieruimte ter waarde van R2 500 in Die Burger.

Dié kompetisie sal leerlinge se taal-, mu- –siek- en algemene kennis toets.

Die algemenekennisvrae word uit Die Burger Oos-Kaap se uitgawes van 1 tot 16 Augustus opgestel.

Wie ding mee?

¦ Global Leadership Academy

¦ Hoërskool Cillié

¦ Hoërskool Otto du Plessis

¦ Grey High School

¦ Hoërskool Framesby

¦ Hoërskool Andrew Rabie

¦ Hoërskool Nico Malan

¦ Hoër Landbouskool Marlow

¦ Hoërskool Despatch

¦ Hoërskool Cradock

¦ Gill Kollege

¦ Hoërskool Beaconhurst

¦ Alexander Road High School

¦ Hoërskool Pearson

¦ Hoërskool Brandwag

¦ Hoërskool Linkside

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.