Nico Malan sê Framesby die stryd aan

2018-08-30 06:01
’n Hoogtepunt van die dag is Nico Malan se eerste netbalspan-oorwinning van 28 - 26. Die spelers is (agter van links) Meriegen van Dyk, Charné Butt (afrigter), Soni Kato, Kushinga Dzuramera, Lara de Bruijn Nicole Heppell, Ezetjé Greeff (afrigter) Chanel Burger, (voor) Simoné van Dyk, Angela Wait, Michelle Strydom en Anike Louw.Foto: VERSKAF

’n Hoogtepunt van die dag is Nico Malan se eerste netbalspan-oorwinning van 28 - 26. Die spelers is (agter van links) Meriegen van Dyk, Charné Butt (afrigter), Soni Kato, Kushinga Dzuramera, Lara de Bruijn Nicole Heppell, Ezetjé Greeff (afrigter) Chanel Burger, (voor) Simoné van Dyk, Angela Wait, Michelle Strydom en Anike Louw.Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE stryd is aan . . .

Top-sportdeelnemers van die Hoërskool Nico Malan het tydens die jaarlikse FNB Classic Clashes op 17 en 18 Augustus, die sportsterre van Die Hoërskool Framesby in Port Elizabeth aangevat.

Nico Malan se drie A-netbalspanne het as oorwinners uit die stryd getree - ’n eerste vir ’n interskole-stryd teen Framesby. Slegs drie van Nico Malan se top-netbalspanne het die onderspit gedelf.

’n Hoogtepunt van die dag is Nico Malan se eerste netbalspan-oorwinning van 28 - 26.

Die eerste rugbyspan van Nico Malan moes in ’n naelbyt-wedstryd die knie voor Framesby buig.

Net voor rustyd het Emile Wagener agter die pale gekuier en die skool op die telborg gebring: 7 - 21. Minute na rustyd het Jayron Draghoender en Wagener onderskeidelik ’n doelskop en drie aangeteken.

Draghoender teken vyf minute later ’n strafskop aan en bring die telling op 17 - 21.

Met ’n strafskop en drie deur Framesby verskuif die telling na 17 - 29.

Die eerstespan sluit die seisoen met ’n 82% wenrekord af.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.