Nico Malan spog met 98.7% slaagsyfer

2019-01-10 06:00
Voormalige die Hoërskool Nico Malan-hoofdogter Nina Gerber (links) is as die top-leerder in die B Groep aangewys, terwyl Kyle de Villiers (regs) die tweede beste matriekleerder in die Sarah Baartman Distrik is.                                 Foto:VERSKAF

Voormalige die Hoërskool Nico Malan-hoofdogter Nina Gerber (links) is as die top-leerder in die B Groep aangewys, terwyl Kyle de Villiers (regs) die tweede beste matriekleerder in die Sarah Baartman Distrik is. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE 2018-matriekleerders van die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp spog met ’n 98.7%-slaagsyfer.

Veertien leerders het ’n A-gemiddelde simbool behaal, waarvan vier leerders elk sewe onderskeidings het.

Die leerders is 2018-hoofdogter Nina Gerber (top-leerder in Groep B met ’n gemiddeld van 93%), Kyle de Villiers (tweede in die Sarah Baartman Distrik met ’n gemiddeld van 92%), Casey Addendorff en Emmie Butoi.

Erich du Plessis, Celine Lukas en Arnold Vermaak het elk ses onderskeidings behaal. Sadie Coetzee, Zelda du Pisanie, Emile Wagner en Henri du Toit spog elk met vyf onderskeidings; terwyl Alex de Jager, Nicole Kritzinger, Danielle Rademeyer en Dehan Terblance elk vier onderskeidings in die sak het.

Karla Bower, JP Kleinhans en Alaine Serfontein het elk drie onderskeidings.

Nagenoeg 81.6% van die leerders het vrystelling behaal om graadkursusse te doen, 14.5% diplomakursusse en 3.9% sertifikaatkursusse.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.