Nico Malanners kap dit uit in Moederstad

2017-08-31 06:01
Conrad van Vuuren, Jarrod Matthee (heel links), Sibu Khuzwayo en Hanru van Vreden van die Hoërskool Nico Malan het in die lynstaan vasgevat tydens hul wedstryde in Hoërskool Brackenfell in Kaapstad se afgelope sporttoernooi.                       Foto:René van Vuuren

Conrad van Vuuren, Jarrod Matthee (heel links), Sibu Khuzwayo en Hanru van Vreden van die Hoërskool Nico Malan het in die lynstaan vasgevat tydens hul wedstryde in Hoërskool Brackenfell in Kaapstad se afgelope sporttoernooi. Foto:René van Vuuren

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HOËRSKOOL Nico Malan se o.14A- en o.15A-rugbyspanne het gedurende die Julie-vakansie na Kaapstad getoer om aan die Hoërskool Brackenfell se sporttoernooi deel te neem.

Die Nico Malanners het ook rugby op Nu-weland gaan kyk en die SA Rugbymuseum besoek.

Benewens dié opwindending, het die twee spanne in Kaapstad twee seges elk teen skole met meer as 1 200 leerders behaal, en uitblinkers opgelewer.

Uitslae

o.14A

  • Wen Hoërskool Swartland 19 - 11
  • Wen Hoërskool Tygerberg 29 - 17

Roland van Wyk is in beide wedstryde as Speler van die Wedstryd aangewys.

o.15A

  • Wen Hoërskool Brackenfell 14 - 5 (Isaiah Isaacs is Speler van die Wedstryd)
  • Wen Hoërskool Stellenberg 19 - 14 (Conrad van Vuuren is Speler van die Wedstryd)

By die toernooi is 11 Nico Malan-spelers genooi om in 2018 aan ’n internasionale toernooi, onderskeidelik in Portugal en Italië, deel te neem. Hulle is o.14: Shawn Chotsheni, Mike du Toit, Wessel van Dijk, Roland van Wyk en Jaywardene Prinsloo, en o.15: Janku

Heydenrych, Sibu Khuzwayo, Ethan Liberty, Anshis Plaatjies, Hanru van Vreden en Conrad van Vuuren.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.