Nuwe ATKV-jeugtak in die dorp

2018-10-11 06:02
Die ATKV het onlangs ’n splinternuwe jeugtak, onder leiding van Sharifa Louw (regs), by die Jeffreys Bay Comprehensive High School geopen. Dié nuwe tak, ATKV-Jeugtak Staan Rotsvas, bestaan tans uit 16 lede.                         Foto:MONIQUE BASSON

Die ATKV het onlangs ’n splinternuwe jeugtak, onder leiding van Sharifa Louw (regs), by die Jeffreys Bay Comprehensive High School geopen. Dié nuwe tak, ATKV-Jeugtak Staan Rotsvas, bestaan tans uit 16 lede. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

KULTUUR . . . taal . . . gemeenskap . . . liefdadigheid . . .

Die ATKV het onlangs ’n splinternuwe jeugtak by die Jeffreys Bay Comprehensive High School geopen - die ATKV-jeugtak Staan Rotsvas.

“Ons is baie opgewonde om die geleentheid met albei hande aan te gryp en om ’n verskil in die gemeenskap te maak,” sê Sharifa Louw, leier van die plaaslike jeugtak.

“Ek voel jongmense moet ’n platform gegee word waar hulle meer oor hul kultuur kan leer en dit uitbou, en hulself kan uitleef in hul eie taal en kultuur,” sê Louw. “En om ’n verskil in die gemeenskap te maak.”

Louw het verskeie doelwitte vir die nuwe jeugtak gestel, en sy glo dat hulle dit sal bereik.

Die projekte waarby hulle betrokke is, wissel van om na die daaglikse, basiese behoeftes van die gemeenskap om te sien, tot om mense so af en toe te trakteer - insluitende ’n sopkombuis, betrokkenheid by plaaslike organisasies vir kinders en vullisdromme vir die skool.

Louw sê: “Ons nommer een prioriteit huidiglik is fondsinsamelingsprojekte, onder meer ’n talentkompetisie by die skool.

“Sonder fondse kan ons nie ’n verskil maak nie.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.