Nuwe hoof wil voortbou, innoveer

2019-05-09 06:01
Valerie Lippert (48), wat vars uit die onderwys-kollege in Wes-Kaapland, haar eerste tree as Wiskunde- en Engels Eerste Addisionele Taal-onderwyseres by die St. Patricks Primêre Skool gegee het, het in April vanjaaar die leisels as skoolhoof oorgeneem. Foto:MONIQUE BASSON

Valerie Lippert (48), wat vars uit die onderwys-kollege in Wes-Kaapland, haar eerste tree as Wiskunde- en Engels Eerste Addisionele Taal-onderwyseres by die St. Patricks Primêre Skool gegee het, het in April vanjaaar die leisels as skoolhoof oorgeneem. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MEER as twee dekades gelede het sy as ’n ‘groentjie’ vir haar eerste skooldag aangemeld.

Nou, 24 jaar later, is sy die trotse skoolhoof van dieselfde skool in die hartjie van Humansdorp.

Valerie Lippert (48), wat vars uit die onderwyskollege in Wes-Kaapland, haar eerste tree as Wiskunde- en Engels Eerste Addisionele Taal-onderwyseres by die St. Patricks Primêre Skool gegee het, het in April, vanjaar die leisels as skoolhoof oorgeneem - die eerste vroulike hoof by die skool.

Dít na sy in 2013 tot departementshoof bevorder is en sedert Junie 2018 as skoolhoof waarneem - vir ’n tweede keer.

Benewens die uitdagende werk as skoolhoof, bied sy tans Ekonomiese Bestuurswetenskap en Natuurwetenskap aan.

Lippert se passie vir die onderwys lê diep in haar hart en sy weet sy kon nie ’n beter beroep gekies het nie.

Al spog sy met ’n BCom-graad.

Lippert, wat daarin glo om slegs besluite te neem waarby die skool as ’n geheel sal baat, het beslis idees wat sy in die skool wil toepas om dit na nog hoër hoogtes te neem.

“My visie is om al die nodige fasiliteite daar te stel wat die leerders sal bemagtig om in geheel te ontwikkel, asook om ’n aangename omgewing vir onderwysers te skep waar hulle hul passie kan uitleef,” sê sy.

“Dit sluit in die bou van meer klaskamers en sportvelde - die skool het tans geen sportgeriewe. Ons bou tans ons eerste veeldoelige netbalbaan by die skool met die hulp van borge.

“Ons benodig verder remediërende onderig vir leerders wat in die hoofstroom sukkel.

“Vir my is dit belangrik om innoverend en diensbaar vir die skool met sy 742 leerders vanaf Graad 1 tot 7 te wees,” sê sy.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.