Ons maak Kouga skoon

2017-08-17 06:06

ROMMEL wat oral rondlê en onwettige stortingsterreine was aan die orde van die dag in baie Kouga woonbuurte toe ons beheer van die munisipaliteit in Augustus 2016 oorge-neem nie.

Ons het, gevolglik, verskeie inisiatiewe die afgelope jaar geloods ten einde hierdie groot kopseer aan te spreek.

Twintig grootmaat afvaldromme is gekoop en ons verwag eersdaags vier trokke vir die munisipaliteit se reinigingsdepartement.

‘n Spesiale Burgemeesters Intervensieprogram is in Junie 2017 geloods. Honderde gemeenskapslede het tot dusver deelgeneem aan die program en probleemgebiede in Jeffreys Bay, Humansdorp, Sea Vista en Oesterbaai skoongemaak. Die intervensieprogram sal na alle uithoeke van Kouga geneem word.

Ons finaliseer ook tans ‘n volhoubare afvalbestuurprogram wat plaaslike entrepreneurs sal betrek by die skoonhou van hul gemeenskappe. Bewusmaking onder gemeenskappe van die rol wat hulle speel in die skoonhou van hul woonbuurte is ook van groot belang.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.