‘Ons wil die kinders van die straat af hou . . .’

2018-09-27 06:00
Aotearoa, ’n nie-winsgewende organisasie wat in 2017 die lig gesien het, bied die afgelope jaar bystand aan kinders tussen ses en veertien jaar. Ross Matowa staan aan die hoof van die organisasie.      Foto:VERSKAF

Aotearoa, ’n nie-winsgewende organisasie wat in 2017 die lig gesien het, bied die afgelope jaar bystand aan kinders tussen ses en veertien jaar. Ross Matowa staan aan die hoof van die organisasie. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HIER in Jeffreysbaai word tientalle benadeelde en weerlose kinders ’n kans in die lewe deur sport gegun - ongeag hul sportondervinding.

Aotearoa, ’n nie-winsgewende organisasie wat in 2017 die lig gesien het, bied die afgelope jaar bystand aan kinders tussen ses en veertien jaar.

Die doelwit: om kinders weg te hou van bendegeweld, dwelms en misdaad.

Deur hulle van die strate af te hou, kan die aantal vroeë skoolverlaters verminder.

Ons wil graag dié kinders van die straat af hou en hul energie in iets kanaliseer wat die moeite en tyd werd is, sodat hulle uit die moeilikheid kan bly,” sê Aotearoa-voorsitter Ross Matowa wat gou agtergekom het dat daar ’n groot behoefte om bystand is op geestelike, kulturele en persoonlike ontwikkelingsvlak.

“Ons gebruik sport - sokker, rugby en krieket - om sosiale samehorigheid te bevorder en om kinders te bemagtig.

“Sport leer hulle basiese vaar-dighede en verantwoordelikheid - ’n belangrike eienskap.”

Die organisasie bied tans gereelde oefensessies aan 30 kinders in die gebied.

Hulle beoog om die aantal in die nabye toekoms te verdubbel, en self meer.

Maar hulle kan dit nie op hul eie doen nie.

Matowa sê: “Om ’n sukses van die organisasie te maak, het ons die hulp van die gemeenskap nodig, hetsy deur donasies of ondersteuning.”

Vir meer inligting, skakel Aotearoa voorsitter Ross Matowa by 083 563 0249.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.