Ontmoet posmeester Francois Hay

2016-02-18 06:00
Persoonlikheid van die Maand: Jeffreysbaai posmeeter Francois Hay.                 Foto: JANNIE HOUGH

Persoonlikheid van die Maand: Jeffreysbaai posmeeter Francois Hay. Foto: JANNIE HOUGH

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

FRANCIS Hay – stil, hardwerkend, tegemoetkomend.

Dit is die man wat aan die hoof staan van die poskantoor in Jeffreysbaai. Hy is altyd daar, gereed om die publiek tot diens te wees.

Dié boorling van Kimberley kom deur die hele meule: Na skool het diensplig in 1987 en 1988 hom as infanteris in die SAW tot in Mabinga in Angola laat deurdring en veg.

Met sy terugkeer het hy dadelik met opleiding by die Poskantoordiens begin. Hy het in Graaff- Reinet in die poskantoordiens begin en is na ’n tydperk aangestel as aflosposmeester wat in verskillende dorpe in die Oos- Kaap moes diens doen. Harde werk en deursettingsvermoë, en ’n deeglike fokus op sy verantwoordelikhede het hom met sukses die sporte van die leer laat klim.

In 1996 is hy bevorder en het in Humansdorp die pos van kliëntedienshoof oorgeneem. Na die gewapende roof by die Jeffreysbaai-tak in 2001, is hy hierheen gestuur. Hy het eers as aflos gedien en is toe op ’n besondere jong leeftyd permanent as posmeester aangestel.

Hierdie pilaar in die dorp is ’n voorbeeld van ’n amptenaar wat hom nie net totaal in sy werk ingrawe nie, maar ook in die hart van ’n gemeenskap. Hy is nie, soos dikwels ondervind word, bloot ’n hoof wat êrens in ’n kantoor werk en alle kontak met die publiek na sy personeel delegeer nie. Inteendeel – hy is beskikbaar vir die publiek, altyd professioneel en vriendelik, ’n voorbeeld van wat die publiek van bestuurders verwag.

Sy werksetiek is eenvoudig: doen jou werk reg, volhoudend en met genot. Stel die ander persoon altyd eerste – dalk leer jy iets by hom. Hy het die humoristiese Engelse uitdaging (“Put you shoulder to the wheel, your nose to the grindstone, and then try to work in that position”) verkeerd bewys!

Die dorp waardeer jou, meneer Hay.

. In hierdie rubriek word maandeliks gefokus op ’n gewaardeerde, uitstaande lid van die Jeffreysbaai-gemeenskap

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/World
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.