Ontspan met ’n boek van bekende historikus en joernalis

2016-05-05 06:00
Die K ouga Express, in samewerking met Kraal Uitgewers, gee vandeesweek Kruispaaie uit die pen van ’n gesoute historikus en joernalis aan een gelukkig leser weg .        Foto: VERSKAF

Die K ouga Express, in samewerking met Kraal Uitgewers, gee vandeesweek Kruispaaie uit die pen van ’n gesoute historikus en joernalis aan een gelukkig leser weg . Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Kouga Express, in samewerking met Kraal Uitgewers, gee vandeesweek Kruis- paaie uit die pen van ’n gesoute historikus en joernalis aan een gelukkig leser weg.

Kruispaaie: Afrikanerkeuses van die 19de en 20ste eeu uit die pen van dr. Leopold Scholtz, plaas die grootste besluite wat die Afrikaner in die afgelope nagenoeg 150 jaar geneem het, onder die vergrootglas.

Deur die publikasie oor die Afrikaner se verlede, sal die hedendaagse Afrikaner uitsonderlike perspektief oor verskeie rigtinggewende besluite vind. Hierdie besluite het nie net die verloop van die geskiedenis vir die Afrikaner as gemeenskap in ’n sekere rigting gestuur nie, maar ook die geskiedenis van Suid-Afrika in geheel onherroeplik verander.

Die Afrikaner se keuse om as volk tot stand te kom en om enduit te veg in die uitmergelende en verwoestende Anglo-Boereoorlog is van die eerste keuses wat in Kruispaaie ondersoek word. Scholtz beklemtoon dat die pertinente besluit om tot die bittereinde te veg, weliswaar ’n bepalende rol in die oorlewing van die Afrikaner gespeel het. Afrikaners is met ’n trots gevul wat jare later nog gevoel is – ’n trots waarsonder die Afrikaner waarskynlik andersins sou wegkwyn.

Latere keuses soos die instelling van Apartheid, die radikalisering van Afrikaner Nasio-nalisme en ook die uiteindelike keuse vir hervorming, skets ’n noodsaaklike prentjie van omstandighede, keuses en gevolge uit hierdie tydperk in die Afrikaner se geskiede-nis.

Hoewel Kruispaaie nie poog om partydig te staan teenoor besluite wat deur die dekades geneem is nie, bied dit ’n waardevolle ontleding van die geskiedenis wat die Afrikaner van vandag ’n beter begrip van dié besluite sal gee. Kruispaaie is ’n bondige publikasie wat die grootste keerpunte in die Afrikaner se geskiedenis ondersoek en selfs brandende vrae oor die Afrikaner se toekoms prontuit stel.

Die boek is beskikbaar by Kraal Uitgewers teen R220 (R40 posgeld uitgesluit). Vir meer inligting of om die boek te bestel, skakel 012 644 4329.

WEN! WEN!

Om vir die kompetisie in aanmerking te kom, stuur jou besonderhede na kougaexp@media24.com. Die kompe-tisie sluit om 12:00 op 9 Mei. Die wenner sal per epos gekontak word.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.