Oos-Kaap Mighty Men-konferensie kom Humansdorp toe

2017-10-19 06:00

TER voorbereiding van die groot Oos-Kaap Mighty Men-saamtrek wat vanaf 2 tot 4 Maart 2018 buite Humansdorp plaasvind, hou die organiseerders ’n ope dag op 21 Oktober vanaf 11:00.

Daar sal lofprysing, aanbidding en getuienisse wees. ’n Springkasteel sal die jongspan besig hou. Boereworsrolle en koeldrank sal te koop wees.

Die ope dag vind op die plaas, Geelhoutboom, 10km buite Humansdorp plaas. Belangstellendes moet die Boplaas-afdraai op die R102 neem, en 1km op ’n grondpad ry.

Almal is welkom.

Vir meer inligting en om by die saamtrek betrokke te raak, skakel Eugene Genis by 082 378 3839 of Rossouw le Roux by 083 624 6288. Besoek hul webwerf by www.easterncapemmc.co.za of hul Facebook-blad by Eastern Cape MMC.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.