Opknap van paaie

2017-08-17 06:00

DIE munisipaliteit het vir jare nie reg na Kouga se paaie gekyk nie. Alhoewel ons die afgelope jaar reeds honderde slaggate reggemaak het en paaie begin herseël het, is daar nog ‘n groot agterstand.

Die munisipaliteit is voorts gereeld in kontak met die provinsiale Departement van Paaie en Vervoer rakende die instandhouding van hoof-roetes wat onder die department se lys van verantwoordelikhede val. ‘n Kouga Paaie Forum is ook op die been gebring ten einde prioriteitsa-reas te help identifiseer.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.