Orrelmusiek in Veremarksentrum

2017-10-19 06:00

MUSIEKLIEFHEBBERS in Kouga gaan gestreel word deur orrelmusiek tydens ’n orrel- en koorkonsert vandag om 18:00 in die Veremarksentrum in Port Elizabeth.

Die Nederlandse orrelvirtuoos, Martin Mans, skuif voor die indrukwekkende ­Veremarkorrel in om musiekliefhebbers te trakteer.

’n Massakoor tree ook op.

Toegang is R60 vir volwassenes, R40 vir pensionarisse en R20 vir skoliere. Kaartjies is by die deur beskikbaar.

Vir meer inligting, skakel Rina Ras by 083 299 8288 of Albert Troskie by 082 726 9595.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.