Oudjoernalis en -onderwyser stel debuutboek bekend

2017-02-16 06:01
Ilse Krige, oudjoernalis en -onderwyser, stel haar debuutboek, ’n Lewe saam met die ­bogeyman: Essays oor bipolêre gemoedsversteuring, op 18 Februarie by Kitchen Windows bekend.                         Foto: VERSKAF

Ilse Krige, oudjoernalis en -onderwyser, stel haar debuutboek, ’n Lewe saam met die ­bogeyman: Essays oor bipolêre gemoedsversteuring, op 18 Februarie by Kitchen Windows bekend. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

‘BIPOLÊRE gemoedsversteuring is ’n bittere siekte om aan te ly,” sê Ilse Krige, oudjoernalis en -onderwyser, oor haar debuutboek, ’n Lewe saam met die ­bogeyman: Essays oor bipolêre gemoedsversteuring, wat sy eersdaags in Jeffreysbaai bekendstel.

“Hierdie versameling skryfsels is die neerpen van emosies en waarnemings, eerder as feitelike inligting en mediese beskrywings van simptome,” sê Krige.

Die boek bestaan uit 12 opstelle en meegaande skilderye wat verskillende aspekte van die gemoedsversteuring aanspreek. Nie net mense wat self as bipoler gediagnoseer is nie, maar ook nabymense en vriende kan baat vind uit hierdie beskrywings van die siekte, wat Krige “Die Bogeyman” noem.

‘n Boekbekendstelling vind op Saterdag, 18 Februarie om 11:00 by Kitchen Windows in Jeffreysbaai plaas.

Oor ’n kelkie Buck’s Fizz of ’n glasie ‘virgin’ lemoensap, asook ’n verskeidenheid foccaccias as versnapering kan gaste luister na ’n kundige navorser wat die emosio-nele versteuring kortliks verduidelik. Daarna lees die skrywer ‘n uittreksel uit een opstel uit die boek voor.

Die Bogeyman-boek, sowel as skilderye uit die boek kan tydens die geleentheid gekoop word.

Indien enigeen die kuiery by die restaurant wil verleng en vir middagete wil bly, is dit belangrik om te bespreek. Skakel Kitchen Windows by 042 293 4230 om ’n tafel te bespreek.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

5 top leg exercises for men

Here’s our selection of the five best leg exercises that you can do in the comfort of your own home.

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content this holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.