Padvaardigheidsentrum heropen

2017-08-17 06:01

EEN van ons groot suksesse die afgelope jaar was die heropening van die munisipaliteit se padvaardigheidsentrum op Humansdorp.

Die sentrum was vir meer as twee jaar toe as gevolg van vloedskade. Die versekering is uitbetaal aan die munisipaliteit, maar die herstelwerk is nooit gedoen het.

Ons het die struikelblokke uit die pad gerol na die verkiesing en is trots om die diens weer aan die publiek te kan aanbied.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.