Personal Trust Besigheidsliga skop af

2018-03-01 06:00
Tony Ward van BuildIt in Jeffreysbaai wys sy slag met rolbal tydens die Personal Trust Besigheidsliga by die Jeffreysbaai Rolbalklub. Foto:VERSKAF

Tony Ward van BuildIt in Jeffreysbaai wys sy slag met rolbal tydens die Personal Trust Besigheidsliga by die Jeffreysbaai Rolbalklub. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

KOP . . . skipper . . . randsloot . . . walwant . . . swaaikant . . .

Die derde Personal Trust Besigheidsliga skop op 6 Maart by die Jeffreysbaai Rolbalklub af. Sedert die eerste liga in Februarie verlede jaar, het die aantal deelnemende besigheidspanne van 16 na 28 gegroei - en daar is nóg spanne op die waglys.

Nie-rolbalspelers sê elke Dinsdagaand oor ’n tydperk van ses weke mekaar die stryd aan - nie net om as die algehele weneers gekroon te word nie, maar ook vir die prysgeld ter waarde van R10 000.

Benewens dié groot prys, is daar weekliks gelukkige trekkings - almal staan dus ’n kans om ’n prys te wen.

Die finale rondte word afgesluit met ’n gesellige braai en prysuitdeling waartydens elke span ’n prys kry.

Besighede wat nog nie betrokke is nie, is welkom om te kom inloer en dalk deel te word van toekomstige besigheidsligas.

“Met die besigheidsliga toon die Jeffreysbaai Rolbalklub hul waardering aan al die leweransiers op die dorp wat altyd goeie diens en borgskappe aan die klub bied,” sê Petro Toerien van die Jeffreysbaai Rolbalklub. “Verder vesterk ons die wedersydse band tussen die klub en plaaslike besighede.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.