Polisie slaan toe op ‘daggahuis’

2016-08-18 06:00

DIE polisie op Joubertina het Saterdag op ’n “dagga-kweekhuis” in Olivierstraat toegeslaan.

Volgens sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, het polisiebeamptes, almal vroue, ’n klopjag ter viering van Vrouedag uitgevoer toe hulle op dié huis toegesak het. Twee verdagtes, onderskeidelik 29 en 31 jaar oud, is in hegtenis geneem en het Maandag in die landdroshof op Joubertina verskyn.

“In ’n ander voorval is ’n 34-jarige man in hegtenis geneem vir die besit van dagga,” sê Nkohli.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.