Puik span help Scott op die been

2018-12-20 06:01
Bernadette Swartz (tweede van links) van Oasis FM in Jeffreysbaai het die week ‘n onderhoud gevoer met weldoener Mike Minnie (vierde van links) wat die projek geloots het om vir Caltex-petroljoggie Scott Botanile (tweede van regs) ‘n kunsbeen te kry. By hulle is André Swartz, Karen Swanepoel en Marinda Visser-Hough.                             Foto:VERSKAF

Bernadette Swartz (tweede van links) van Oasis FM in Jeffreysbaai het die week ‘n onderhoud gevoer met weldoener Mike Minnie (vierde van links) wat die projek geloots het om vir Caltex-petroljoggie Scott Botanile (tweede van regs) ‘n kunsbeen te kry. By hulle is André Swartz, Karen Swanepoel en Marinda Visser-Hough. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

BERNADETTE Swartz van Oasis FM in Jeffreysbaai het die week ‘n onderhoud gevoer met weldoener Mike Minnie wat die projek geloots het om vir Caltex-petroljoggie Scott Botanile ‘n kunsbeen te kry.

Scott het tot onlangs net op krukke sy werk gedoen.

By die radiostasie was Mike saam met Karen Swanepoel, beide lede van Unbroken Amputees Foundation, wat die pas en maak van Scott se prostese befonds.

Ortotis van Port Elizabeth Ruan Lundt het die paswerk gedoen en ‘n afdruk van Scott se been gemaak, waarna Karen dit na Pretoria geneem het waar die tydelike holte van die kunsledemaat gemaak is.

Scott, wat saamgesels het, het sy been verloor nadat hy met inflammasie gediagnoseer is, en medici voorgestel het dat amputasie die enigste uitweg is.

Mike het tydens ‘n ander projek van hom gehoor, en dadelik aan die werk gespring om Scott se lewe te verander. Hy het selfs vir Kouga-raadslid Daniël Benson “uitgedaag” om met sakemense van die dorp by die saak betrokke te raak.

Maar dit was Unbroken Amputees wat uitgeblink het.

Mike en Karen, beide op kunsledemate, is dit eens dat onafhanklikheid aan elkeen gebied moet word. “Iemand, soos Scott, wat ’n ledemaat verloor het, moet bemagtig word, want dit verg vasbyt om sonder ‘n ledemaat te leef.”

Scott glimlag breed, maar is nog effe oorweldig deur die veranderinge.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 

Enter the examination number or search by province or school (NSC Students) to view results.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.