Raphaël se storie van hoop

2016-03-10 06:00
Raphaël Burkhalter van Switserland se storie is een van hoop.        Foto: JANNIE HOUGH

Raphaël Burkhalter van Switserland se storie is een van hoop. Foto: JANNIE HOUGH

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

TE midde van baie onsekerheid en pyn in ons land is die storie van Raphaël Burkhalter van Switserland een van hoop.

Hy is een van die oorlewende beseerdes wat die groot motorongeluk in Da Gama-straat op 2 Februarie vanjaar oorleef het. ’n Vriendin van Switserland, Alena Hübscher, het in die ongeluk gesterf.

Die 21-jarige Raphaël, sowel as die Switserse bestuurder van die motor en sy vrou, het beserings opgedoen. Raphaël se bese-rings was ernstig: Sy long en diafragma is deur die geweld van die botsing geskeur, hy het ’n ernstige femur-besering opgedoen en was ná die gebeure bewusteloos.

Die jongman en ’n vriendin het ná ’n aandete saam met ’n getroude paartjie die restaurant in ’n motor verlaat toe hulle by ’n stopteken deur ’n aankomende motoris raakgery is. Alena is waarskynlik binne ’n halfuur oorlede. Die oorlewendes is eers na die Humansdorp-hospitaal vervoer en daarna na Port Elizabeth.

Raphaël het as deel van ’n Switserse uitreiking, Timion, Na Suid-Afrika gekom nadat hy in Switserland as houtwerktegnikus opgelei is. In Jeffreysbaai het hy en Elana bevriend geraak en was hy deel van ’n groep van verskillende lande wat met gestremde kinders gewerk het. Hy het o.a. hulpmiddels van hout vervaardig wat kan help met die rehabilitasie en vordering van die kinders.

Hy verlaat Suid-Afrika komende Sondag om ten volle te herstel, waarna hy beplan om na die land terug te keer. Hy vertel dat verskillende kerkgroepe se mense reeds by die ongelukstoneel en daarná vir die beseerdes gebid het.

Hy weet waarheen hy met sy lewe op pad is, omdat hy voel dat sy roeping in die hospitaal bevestig is. Hy wil in Switserland gaan Teologie studeer en iewers in die nabye toe-koms met sy verloofde, Maude Sollberger, in die huwelik tree. Sy studeer tans in joernalistiek in hul geboorteland.

Hy wil hom nie deur die tragedie laat intimideer nie en beplan om ná sy teologiestu-dies na lande te gaan waarheen hy “voel die Here roep en stuur” hulle. Hy is, veral na die dramatiese geestelike ervaring in die hospitaal, oortuig dat sy lewe met ’n doel gespaar is, wat behels dat hy die Evangelie wyd wil verkondig.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.