Rioolwerke word opgradeer

2017-08-17 06:05

DIE munisipaliteit is amper klaar met die opgradering van Kruisfontein se rioolwerke.

Die projek se waarde is R48-miljoen.

Hankey se rioolwerke is ook die afgelope jaar opgradeer teen ‘n koste van R6-miljoen voltooi terwyl R25-miljoen spandeer is om huishoudings in Patensie aan die waterrioolstelsel te koppel.

Die munisipaliteit het voorts in Mei 2017 omgewingsmagtiging ontvang vir die opgradering van St Francisbaai se rioolwerke.

‘n Bedrag van R8,2-miljoen is op die kapitaalbegroting vir die nuwe boekjaar om die projek vorentoe te neem.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.