Rugby, netbalspelers meet kragte

2018-06-07 06:01
Agt o.12-netbalspanne van skole in die Oos- en Wes-Kaap, asook die Vrystaat, meet in Junie vanjaar kragte tydens die jaarlikse KFC Aloe Cup. Gereed om te speel is die Laerskool Jeffreysbaai 0.12-netbalspan Gabriella Willemse, Nyasha Mbizi, Lily Viera da Cruz, Linda Strydom, Zethe Adams, Dané Feireira, Kelly Coetsee, en Brogan Lubbe.                 Foto:VERSKAF

Agt o.12-netbalspanne van skole in die Oos- en Wes-Kaap, asook die Vrystaat, meet in Junie vanjaar kragte tydens die jaarlikse KFC Aloe Cup. Gereed om te speel is die Laerskool Jeffreysbaai 0.12-netbalspan Gabriella Willemse, Nyasha Mbizi, Lily Viera da Cruz, Linda Strydom, Zethe Adams, Dané Feireira, Kelly Coetsee, en Brogan Lubbe. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

TWAALF o.11-rugbyspanne en agt o.12-netbalspanne van skole in die Oos- en Wes-Kaap, asook die Vrystaat, meet vanaf 21 tot 32 kragte tydens die jaarlikse KFC Aloe Cup - die grootste geleentheid op die Laerskool Jeffreysbaai se sportkalender.

Die kampioene en naaswenners, Grey College van Bloemfontein, is vanjaar terug om vir die tweede keer hul titel te verdedig, terwyl die naaswenners, Laerskool Gene Louw van Durvanville, vasbeslote is om met die trofee weg te stap.

Die twee spanne kan sterk wedywering van die Paarls Boy Primary (Klein Boishaai) verwag.

Nog gunstelinge sluit in die laerskole Jeffreysbaai (Jeffreysbaai), Durbanville (Durbanville), Handhaaf (Uitenhage), Volkskool (Graaff-Reinett), en Knysna (Knysna).

Laerskole Beaumont (Kaapstad), Outeniqua (George), Sunridge (Port Elizabeth), Stulting (Humansdorp) en Graslaagte (Humansdorp) neem ook op die dag deel.

Vanjaar word daar op 21 Junie vir die eerste keer vir ’n 0.12-netbal Aloe Cup gespeel. Die laerskole wat meeding is Jeffreysbaai (Jeffreysbaai), Graslaagte (Humansdorp), Handhaaf (Uitenhage), Knysna (Knysna), George-Suid (George), Paul Sauer (Kareedouw), Plettenbergbaai (Plettenbergbaai) en Stulting (Humansdorp).

Bobaas-skeidsregters sal elke wedstryd met die fluitjie beheer.

Die finale wedstryd vind om 11:45 op 23 Junie plaas, terwyl die prysuitdeling om 12:30 gehou sal word.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

Cluster Financial Manager

Cape Town
Network Finance
R950 000.00 - R1 000 000.00 Per Year

Reporting Accountant

Cape Town
Network Finance Professional / Prudential
R310 000.00 - R360 000.00 Per Year

HSE Manager

Cape Town
Tumaini Consulting
R550 000.00 - R650 000.00 Per Year

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.