Sit jou beste voetjie voor

2018-03-29 06:01

KIES jou plakker, tooi jou tekkies op met ’n paar Tekkie-tax veters, dra jou tekkies en siedaar.

Jy is reg vir Nasionale Tekkie Tax-dag.

Nasionale Tekkie Tax-dag is al ses jaar lank deel van die Suid-Afrikaanse sosiale kalendar, en word vanjaar op Vrydag, 25 Mei gevier.

Die projek is in 2013 begin, toe van die land se grootste en mees geloofwaardige welsynorganisasies kragte saamgesnoer het om een groot fondsinsamelingsprojek van stapel te stuur.

Daar is geen verskoning om nié deel te neem nie.

Die plakkers kos R10 elk, terwyl die veters R35 is. T-hemde teen R75 vir kinders en R95 vir grootmense is ook beskikbaar.

Sit ’n hop in jou skop en dra jou tekkies op Nasionale Tekkie Tax-dag. Alles is ten bate van weerlose mense.

Vir meer inligting, skakel Kindersorg SA-Humandorp by 042 295 2880 of KRUIS-HMD@telkomsa.net.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.