Sitrus Ekspo in die prentjiemooi Gamtoosvallei

2017-08-17 06:01
: Besoek die Gamtoos Sitrus Ekspo in Patensie op 25 en 26 Augustus.Foto: VERSKAF

: Besoek die Gamtoos Sitrus Ekspo in Patensie op 25 en 26 Augustus.Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE groot lekkerte van die Gamtoosri-viervallei se Gamtoos Sitrus Ekspo wat elke jaar pluktyd op Patensie gehou word, is dat die omliggende klowe, boorde en historiese huisies sy eie fees vir die besoekersoog bied.

Dit is die ideale plek vir ywerige fotograwe.

Die gewilde fees word op 25 en 26 Augustus gehou.

Vir meer inligtng, skakel 083 556 3206 of besoek www.gamtoos.co.za.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.