Skoliere maak harte oop vir leerder

2019-08-08 06:00
Leerders het R3 200 vir ’n graad 10-skolier ingesamel na haar familiehuis in Ocean View, Jeffreysbaai in Desember 2018 afgebrand het. Yonela Mdaniswana (vierde van links) van die JBay Comprehensive High School het haar ma en al haar besittings in die brand verloor, en bly tans by familie. Die fondsinsamelingsprojek is deur Siyamdumisa Dlepu van die JBay Comprehensive High School (derde van links) en Masikhathalelaneni-voorsitter Freddie van Rooyen (vyfde van links) van stapel gestuur. Die geld word gebruik om ’n nuwe huis te bou. Van Rooyen ontvang die geld van David Fugard (graad 5: JBay Academy Primary School), Sean du Toit (graad 12: JBay Academy High School) en Levi Nemalegeni (graad 4: Laerskool Jeffreysbaai).                           Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Skoliere maak harte oop vir leerder
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.