Skool spreek tienerkwesies aan

2019-07-18 06:01
: Nico MalanHoërskool bring op 23 Julie hul produksie -Kind, Vinniger - op die planke by die Operahuis in Port Elizabeth.   Foto: VERSKAF

: Nico MalanHoërskool bring op 23 Julie hul produksie -Kind, Vinniger - op die planke by die Operahuis in Port Elizabeth. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Hoërskool Nico Malan bring op 23 Julie hul produksie - Kind, Vinniger - by die Operahuis in Port Elizabeth op die planke.

Dié produksie vorm deel van die ATKV-tienertoneel waar ’n totaal van 225 produksies tydens 12 streeksfeeste landswyd plaasvind.

Kind, Vinniger is ’n produksie waar tieners self tienerkwessies aanspreek en lig werp op hoe baie die jeug onder ouerdruk gebuk gaan.

Die 19 leerders behartig self die produksie: klank, beligting en verhoogbestuur.

Met Marcel Spaumer as skrywer en Stephanie Nel as regisseur, beloof hierdie produksie om ’n ongelooflik geleentheid te wees wat ’n blik op die werklike lewe van tieners gee.

Ruan Smit en Timany Mostert speel die hoofkarakters.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.