Skoolhoof vier verjaardag

2019-09-05 06:00
Die Laerskool Stulting-skoolhoof, Cornelius Coetzer (middel), het sy verjaardag met styl gevier: ’n rit op ’n outydse kapkar tot by die skool waar leerders ’n erewag gevorm het. Hy is met koek, tee en ’n kantoor vol balonne bederf. Leerders (van links) Rudolph Gerber (hoofseun), Charli de Villiers (hoofmeisie), Edrich Kleu (onderhoofseun) en Chloë Ludick (onderhoofmeisie) wens hom geluk.       Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Skoolhoof vier verjaardag
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.