Skote gaan klap by Oos-Kaap Ope

2017-09-07 06:01

DIE Langkloof Skietklub bied op 9 September die jaarlikse Oos-Kaap Ope Skietkompetisie by die Langkloof Skietbaan aan.

Skiet-entoesiaste kan in ses afdelings hul vernuf toon: seniors, veterane, penkop, juniors, ope en vroue.

Daar sal ses verskillende bane wees, en skuts word vyf skote per baan toegestaan. Range Finders mag nie gebruik word nie, en oog- en oorbeskerming is noodsaaklik.

Aanlyninskrywings is beskikbaar by www.sahuntingrifle.co.za/programme/events/15. Inskrywings kan op die dag tussen 07:30 en 10:00 gedoen word. Die koste is R250 per skut en sluit middagete in.

Die baan open om 09:00.

Stalletjies en verversings sal beskikbaar wees. Skakel Bokkie Kritzinger by 083 444 2365.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.