Skote klap by Oos-Kaap Ope

2018-08-16 06:00
Tagtig skuts het op Saterdag, 4 Augustus die skote tydens die jaarlikse 2018 Oos-Kaap Ope laat klap. Johan Muller korrel na een van die teikens.                      Foto:VERSKAF

Tagtig skuts het op Saterdag, 4 Augustus die skote tydens die jaarlikse 2018 Oos-Kaap Ope laat klap. Johan Muller korrel na een van die teikens. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SKOTE petoors.

Tagtig skuts het op Saterdag, 4 Augustus die skote tydens die jaarlikse 2018 Oos-Kaap Ope laat klap.

Met slegs een doel voor oë: om as die top-skut van die dag aangewys te word. Die top-skut? Hein de Swardt met 780.5 punte.

Die dag, aangebied deur die Langkloof Skietklub, het op die plaas Tulpieskraal van Bokkie Kritzinger net buite Joubertina plaasgevind.

Skuts moes elk na ses bane skiet. Elke baan het uit 150 getel punte en vyf skote was per baan geskiet. Die teikens is so opgestel dat mis-skiet beter was as amper raak-skiet - die verkeerde plek op die teiken kon skuts tot 15 punte kos.

Deelnemers kon slegs die ondersteuning wat tot hul beskikking op die baan was, gebruik. Die verskillende afstande is onbekend en geen ‘rangefinders’ was toegelaaat.

Baanuitleg

  • Baan 1: Vlakvark – Vryhand staan ±70m
  • Baan 2: Blesbok: Kniel met driepoot as rus ±250m
  • Baan 3: Bobbejaan: Sit, skiet oor ½ drom met sandsakke ±300m
  • Baan 4: Gonge- Sit met rekstokkies ±215, 286, 148, 303, 170m
  • Baan 5: Springbok – Vryhand sit ±170m
  • Baan 6: Gonge – Lê dooierus oor skuins paal ±335, 300, 200, 345, 225m

Top tien

1. Hein de Swardt (Mans: 780.5 punte)

2. Jacques Obermeyer (Mans: 765.9 punte)

3. Vaalseun Enslin (Mans: 710.7 punte)

4. Fred Danzfuss (Mans: 710.6 punte)

5. Leras van Zyl (Junior o.16: 685.9 punte)

6. Adriaan Burger (Mans: 685.9 punte)

7. Jacques du Plooy (Mans: 655.9 punte)

8. Barend Uytenbogaard (Mans: 650.5 punte)

9. Niaan Foure (Mans: 645 punte)

10. Junita van Zyl (Dames: 636 punte)

Top-10

1. Hein de Swardt (Mans: 780.5 punte)

2. Jacques Obermeyer (Mans: 765.9 punte)

3. Vaalseun Enslin (Mans: 710.7 punte)

4. Fred Danzfuss (Mans: 710.6 punte)

5. Leras van Zyl (Junior o.16: 685.9 punte)

6. Adriaan Burger (Mans: 685.9 punte)

7. Jacques du Plooy (Mans: 655.9 punte)

8. Barend Uytenbogaard (Mans: 650.5 punte)

9. Niaan Fourie (Mans: 645 punte)

10. Junita van Zyl (Dames: 636 punte)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.