Skryf in vir Mej. Nartjiefees en Mnr. Nartjiepit

2017-09-28 06:01
: Foto:

: Foto:

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SKRYF in vir die jaarlikse Agrimark Nartjiefees se Mej. Nartjiefees en Mnr. Nartjiepit.

Deelnemers kan in die volgende ouderdomsgroepe inskryf: 5 - 13 jaar (Mej. en Mnr. Nartjiepit) en 14 - 21 jaar (Mej. Nartjiefees).

Die drag is netjiese slenterdrag.

Groot pryse is op die spel.

Mej. Nartjiefees wen ’n aandrok wat deur Antwané Designs ontwerp sal word.

Die inskrywingsfooi is R50 per persoon. Die inskrywingsvorm is op Fountains Mall en Agrimark Nartjiefees se webblaaie beskikbaar.

Inskrywings vind om 08:00 by die fees plaas.

Vir meer inligting, skakel 042 287 0634 of 082 318 6827.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.