Skrywer-spreker by FNB sake-ontbyt

2017-08-24 06:00

DIE Gamtoos Sitrus Ekspo skop Saterdagoggend, 26 Augustus met ’n ontbyt om 08:30 af.

Hoof van inligting en bemarking by FNB se afdeling vir landbousake Dawie Maree gaan ’n interessante blik in die ‘kristalbal’ bied oor wat in landbou verwag kan word.

Myan Subrayan, veelsydige spreker, skrywer, sake-adviseur en leefafrigter vir elite sportpersone en professionele sportspanne, gaan Saterdag sy hoop vir Suid-Afrika met gaste deel.

Kaartjies kos R150 per persoon en sluit ‘n heerlike in. Vir meer inligting, skakel 083 556 3206 of stuur ’n epos na sitrusekspo@gamtoos.co.za.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.