Skrywer stel nuwe boek bekend

2016-01-14 06:00
Plaaslike skrywer Louis Rautenbach, het onlangs sy vierde boek, My Vriend, My Broer, bekendgestel. Met sy jongste boek vertel hy  in eenvoudige taal die lewensverhaal van Dawid.   Foto: MONIQUE BASSON

Plaaslike skrywer Louis Rautenbach, het onlangs sy vierde boek, My Vriend, My Broer, bekendgestel. Met sy jongste boek vertel hy in eenvoudige taal die lewensverhaal van Dawid. Foto: MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE leser herleef die slag tussen Dawid en Goliat - ’n inferno van wanhoop, waar die Israelite desperaat retireer terwyl die filistyne se oorlogskreet oor die veld weergalm.

Tot alles in ’n oogwink verander . . .

Met sy jongste boek My Vriend, My Broer vertel sakeman, berader en skrywer Louis Rautenbach in eenvoudige taal van een van die mees dramatiese en vernederende nederlae in die filistyne se geskiedenis.

Volgens Rautenbach is die boek geïnspireer deur sy geloof in God en vriendskapervarings in sy lewe.

“My boek vertel Dawid se lewensverhaal - van sy jare in die veld as ’n herder, sy hegte vriendskap met paleisprins Jonatan en sy lewe as die nuwe verkose koning van Israel,” sê Rautenbach.

Elk van sy vorige drie boeke het ’n verskuilde boodskap onder die oppervlak en sit die leser aan die dink - dié boek is nie ’n uitsondering nie.

“Die storie is een van geloof, hoop, liefde en positiewe ingesteldheid. Niemand is te gering nie, almal kan oorwinning behaal,” sê Rautenbach. “My Vriend, My Broer handel verder oor die belangrike rol wat ’n moeder in ’n gesin speel. As ’n man suksesvol wil wees, kan hy nie alleen loop nie. Sy vrou moet hom ondersteun en hulle moet die mekaar help dra.”

Volgens Rautenbach is die boek ideaal vir die hele gesin en kan van die een familielid na die ander aangegee word om te lees.

Rautenbach, wat al verskeie kortverhale in druk het, het vyf jaar terug genoeg moed bymekaar geskraap om sy eerste boek aan te pak. My Vriend, My Broer is die vierde pennevrug van Rautenbach. Sy vyfde boek, Die Kruik, gaan vandeesmaand na die uitgewers en hy is reeds met die skryf van sy volgende boek besig.

Sy boeke Oorsprong van Smarte, Spieëlsplinters en Soveel Jare is in 2014 bekendgestel.

Vir meer inligting of om een van sy boeke te bestel, skakel Rautenback by 072 661 0066 of besoek sy webtuiste www.louisbrautenbach.com.

. Louis Rautenbach werk voltyds in ’n finansiële spesialiteitsveld en is deeltyd by geestelike werk betrokke. Hy het kwalifikasies in teologie en sielkundige berading. Hy is betrokke by geestelike berading en begeleiding met sy bediening wat hom soms na die gevangenis neem.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.