Smerige ablusie gou silwerskoon

2016-12-15 06:01

FOTO’S op sosiale media toon op Dinsdag besmeerde toilette, rommel en ander vullis in die publieke ablusiegeriewe by die Astonbaai-strand. Dit het gegons van opmerkings wat die munisipaliteit aangeraai het dat hulle dringend moet opruim.

Die eienaar van ‘n nabygeleë restaurant het glo die besoekers uit die knyp gehelp, omdat die openbare geriewe so smerig was.

Een mediamening het gevra hoe mens so skeef kan korrel, en ‘n ander het gesê hy soek eerder ‘n bos as om so ‘n morsige plek te gebruik.

Dieselfde middag het die Kouga Express daar ingeloer, maar die plek het geblink.

‘n Pluimpie vir die kitsoptrede van die verantwoorde-likes.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.