Smhart-sekuriteit ondersteun veilige hawe

2019-05-16 06:01
Smhart-sekuriteit in Jeffreysbaai het klere, speelgoed, kos en skoonmaakmiddels aan The Ladies Lighthouse in Jeffreysbaai geskenk. Dié nie-winsgewende organisasie bied hulp aan weerlose vroue en kinders in die omgewing. Hulle ondersteun tans 12 vroue en 22 kinders - hetsy finansieel of met klere en kos. Alle donasies (meubels, linne, breekware, skoonmaakmiddels, kos en toiletware) is welkom. Finansiële skenkings kan gemaak word aan Eerste Nasionale Bank, The Ladies Lighthouse, rekeningnommer 62774803590. Carla Smit (links) en Lizette Kemp (middel) ontvang die goedere van Smhart-sekuriteit bemarkingsbestuurder Dewald van Staden (regs). Vir meer inligting, skakel Carla by 079 399 8565 of Lizette by 082 323 4491.                  Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Smhart-sekuriteit ondersteun veilige hawe
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.