Smyt die ‘boewe’ in die tronk

2019-05-02 06:02
Die komende naweek is dit ‘sulke’ tyd vir ‘n klompie sigbare Jeffreysbaaiers wat onlangs gevang, in hegtenis geneem en aangekla is - en nou inderhaas hul vriende, kollegas, familie en kennisse moet nadertrek vir borgtog. Op Saterdag, 4 Mei is die hof vanaf 10:00 by Die Werf, Fountains Mall in sitting om die gevangenes se saak aan te hoor en vonnis uit te spreek. Die hele groep sal geboei in hul oranje uniforms voor die magistraat verskyn. Daar is verbasend bekende name onder die tienstuks: fotograaf Rieghard Janse van Rensburg, Pharos-skoolhoof Fanie Vermaak, C-AS pastoor Marinda Visser-Hough, Kouga Funerals se Dean Gilbert en Jarinda van der Westhuizen van die NG Kerk. Sien bladsy 3 vir meer inligting.    Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Smyt die ‘boewe’ in die tronk
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.